Naldo Africa

Rookie - 22 Points (Port Elizabeth)

Naldo Africa Poems

1. Jou Gesig Praat 6/7/2015
2. In Die Hof 6/4/2015

Comments about Naldo Africa

There is no comment submitted by members..
Best Poem of Naldo Africa

In Die Hof

U- die regter aan die woord Ek- die beskuldige aan die moord swygend wag ek; Vir U uitspraak Rakende my walglike daad Onderwyl ek my lam verweer, Laat ek alles oor aan my prokureur, die aangesprokene duiwel wat die saak van blaam wil suiwer Menigeen gaan stellig vra: 'Hoekom is die man se boeke duister om te lees, of was sy pa ook so in reine vlees'? En hemelse vader vergewe my asseblief... As ek hier skotvry ontkom: Pleit ek skuldig een maal, Omrede, by die hemelsdeur gaan ek my loon: Van regverdigheid betaal

Read the full of In Die Hof
[Report Error]