Jou Gesig Praat Poem by Naldo Africa

Jou Gesig Praat

In hierdie haglike
wereld word ons-
die mens,
op die oog beskou

God het tog
die mensdom geskape
na sy eie beeld

Die intrinsieke inbors
word met afsigtelike
woorde telkens bemors

N persoon mag dalk
onooglik lyk,
dog, in sy hart
het hy die geneentheid
wat na almal se harte reik

Dit is triestig om te peins...
In hierdie samelewing
word jou mooiheid aanskou,
want, jou gesig praat vir jou

Jou Gesig Praat
Sunday, June 7, 2015
Topic(s) of this poem: poem
POET'S NOTES ABOUT THE POEM
Baie simplistiese gedig, die spreker beklemtoon sy renons met Herhaling van dieselfde
woorde

Agsgtelik,
Onooglik
Haglik
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Naldo Africa

Naldo Africa

Port Elizabeth
Close
Error Success