Baie Woorde Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Baie Woorde

Baie woorde
wat 'n mond vol nonsens sê,
is min tot niks
oor die waarheid nie

Maar die hart
wat op sigself
sonder 'n enkele woord praat,
sê meer as genoeg
sonder woorde

COMMENTS OF THE POEM
Kumarmani Mahakul 31 May 2020

sonder 'n enkele woord praat, sê meer as genoeg...This poem is very amazingly penned about truth. Brilliance has motivated the path. Thank you very much for sharing this poem.

0 0 Reply
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success