Hollywood-Star Poem by Gert Strydom

Hollywood-Star



When lies come from a blonde Hollywood-star:
that Afrikaners do not Afrikaans speak;
as if despised we and our language are weak,
on a sacred thing, that American has gone too far.

No sincere Afrikaner can leave this and her not bar,
where she does for attention avidly seek:
says that not 44 people does Afrikaans speak and she is weak,
while own identity to her and others becomes bleak,

as if she is witless stripped from intelligence,
as a blonde in a way I do not other women see,
where maybe her background plays a role,
to me the insult and disrespect is immense,
like millions our language, is holy to me:
nothing did our culture, nature and identity stole.

[Poet's note: It seems as if to hell Charlize Theron has gone. My blood is literally boiling. She is from a small-holding in Benoni, not from a farm.]
© Gert Strydom


Hollywoodster

As leuens kom van ' n blonde Hollywoodster:
dat Afrikaners nie Afrikaans praat,
kan geen opregte Afrikaner dit net daar laat
as 'n Amerikaner Afrikaans verraai en versper,

sê daar is nie 44 wat my taal praat, is die waarheid vêr:
laat dit my dink aan Amerikaanse rassisme en haat,
iemand wat na aandag smag, blote waarheid verlaat,
eie identiteit afsny, gevaarlik soos 'n kleuter met 'n skêr:

wat dit wat hoog en heilig is af sny,
of intellek ontbreek waar sy aandag wil trek want sy kan
en sy my taal vertrap, iets wat in die hart bly
is waarin ek in van my gedigte my uitspreek
en dan het sy steeds 'n Afrikaner van.

[Digter se nota: dit lyk of Charlize Theron ter helle gaan. My bloed kook behoorlik. Sy is van 'n plot, 'n kleinhoewe in Benoni, nie van 'n plaas af nie.]
© Gert Strydom

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Gert Strydom

Gert Strydom

Johannesburg, South Africa
Close
Error Success