Impotensie Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Impotensie

Eensame trane gaan verlore
in 'n storm wat woed
Emosies raak verward
en impotensie oorheers
Terwyl die innerlijke krag verdwyn,
soos 'n rimpel in die water

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success