Daar is soveel gedigte geskryf
oor die inhoud van wees
Vertaal in alle tale
en na die musiek van die lewe
Nie in'n lied gehoor nie,
maar opgeneem as onbekende akkoorde
diep in die siel
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem
Vertaal in alle tale en na die musiek van die lewe..A brilliant poem is amazingly and excellently penned. Thank you very much for sharing this poem.