Verlore Gaan Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Verlore Gaan

Soms wonder ek
woon ek in die nou
of word ek
deur die tyd verswelg?
En is die oomblik van nou
my werklikheid
of is ek 'n realis
wat in absurditeit beweeg
Want dit is absurd
hoe die tyd elke dag verbygaan
en die voue nie glad maak nie.

Thursday, November 26, 2020
Topic(s) of this poem: doubt
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success