n' Skadu teen die muur,
'n fluistering wat verdwyn in die wind.
Oë vol leegte,
waar warmte eens gebly het.
Die stilte dra swaar,
'n herinnering wat nie rus vind.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem