Ek wil nie die kurk van die bottel wees
wat met die opening weggegooi word nie
Maar die inhoud, die wyn self
wat jy gaan drink, wat jou
laat smaak na meer smaak
en wat jou aan my verslaaf maak
wat jy net van my sal drink
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem