Fate And Destiny Poem by Gert Strydom

Fate And Destiny

Fate and destiny

1
That there are bindings between fate
and destiny is extremely clear to me,
where to alter fate, man has an ability
but destiny predetermine, do actuate,

the outcome of events that do await:
by choice a person or others have capability,
to how events turn to being great or to calamity,
where choices may eventually destiny create:

in this an angel warned my mother
about being extremely careful with fire,
as it can burn a life and livelihood away,
where with unconditional love God did bother:
after a home burnt down experiences are dire,
without possessions or a place to stay.

2
This was initially fate that could have been avoided:
by another's accident and action it became destiny,
where an accident / inaction to a warning was voided,
with to undoing a terrible and sad death no possibility,

where dictionaries have these as synonyms,
sprouting from lot and doom and circumstance,
where to some even fortune come to play as an antonym
and both fate and destiny do appear as chance

but both are different in effect and meaning:
from Sumerian times destiny was predetermined,
was something that in a way is intervening,
where fate can change as by choice it is determined.

The distinction at the core effect and determine affairs:
a combination of chance events and decisions an impact bear.

3
In Sumerian times in the heaven destiny appeared,
with an outcome unalterable or changeable:
with preordained orbits of planets set, not interchangeable,
where the outcome could be awaited or feared,

where prophets in the Bible made it clear
that prophecies were divine decisions: were not exchangeable,
where God did hold people and nations accountable
but did also the prayers of His followers hear.

In the Bible Yahweh determines destiny and fate:
destiny is unalterable but fate is affected by decisions:
with fate for Joseph with occurrences and choices did await:
Overseer but in destiny God did an Exodus envision,
where the Bible do to unconditional love relate
and in control God has already made provision.


Noodlot en lotsbepaling

1
Dat daar verbindings is tussen noodlot
en ‘n lotsbepaling is uiters duidelik vir my,
waar om die noodlot te verander, die mens die vermoë het
maar ‘n lotsbepaling wat vooraf bepaal is kom in werking,

tot hoe gebeure uitdraai wat ‘n mens afwag:
met keuse het ‘n persoon of ander vermoëns,
tot hoe gebeure tot goed of ondergang uitdraai,
waar keuse uiteindelik ‘n lotsbepaling kan word:

hierin het ‘n engel my Moeder gewaarsku
om uiters versigtig met vuur te wees,
waar dit ‘n lewe en lewensbestaan weg kan brand,
waar met onvoorwaardelike liefde God tussenbeide getree het:
na ‘n huis afgebrand het is die ondervindings nypend,
sonder besittings of ‘n plek om te bly.

2
Dit was aanvanklik noodlot wat vermei kon word:
deur ‘n ander se ongeluk en aksie het dit ‘n lotsbepaling geword,
waar ‘n waarskuwing deur ‘n ongeluk / aksie daarteen geminag was,
met die omdraai van ‘n verskriklike en hartseer dood geen moontlikheid,

as woordeboeke die twee gee as sinonieme,
wat kom vanaf lot, verdoemenis en omstandighede,
waar vir sommiges selfs geluk in bestek kom as ‘n antoniem
en beide die noodlot en lotsbepaling verskyn as kans

maar beide is verskillend in effek en betekenis:
vanaf die tye van Sumer was die lotsbepaling vooraf bepaal,
was iets wat op ‘n manier tussenbeide kom,
waar die noodlot kan verander waar dit deur keuse bepaal word.

By die kern affekteer en bepaal die onderskeid gebeure:
as ‘n kombinasie van kans gebeure en besluite ‘n impak het.

3
In die tyd van Sumer het in die hemel die lotsbepaling verskyn,
met die uitkoms onveranderlik of veranderlik:
met voorafbepaalde wentelbane van planete vasgestel, nie vervang of wisselbaar,
waar die uitkoms afgewag of gevrees kon word,

as profete in die Bybel dit duidelik maak
dat profesie Goddelike besluite was: nie uitgeruil kon word nie,
waar God mense en nasies tot rekenskap bring
maar ook die gebede van sy volgelinge hoor.

In die Bybel bepaal Yahweh beide die noodlot en lotsbepaling:
die lotsbepaling is onveranderlik maar die noodlot word beïnvloed deur besluite:
met die noodlot het vir Josef met gebeure en keuses gewag op:
Opsigter maar in ‘n lotsbepaling het God ‘n eksodus sien voorlê,
waar die Bybel oor onvoorwaardelike liefde handel
en volle in beheer het God reeds voorsiening gemaak.

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Gert Strydom

Gert Strydom

Johannesburg, South Africa
Close
Error Success