Wag Fir Jou.... Poem by Sylvia Frances Chan

Wag Fir Jou....

Rating: 5.0

Ek weet jy is lief vir my
Ek is ook lief vir jou
Ek sal jou gou sien
Wees dapper
in die land van die barbarians
hulle sal steeds jou hart en siel versamel
jy laat jou lyf lê
want dit is heeltemal leeg
Jou siel is die mees gevulde
en toegesluit
Met 'n seël van niks nie
kos slegs 'n riks
kom skat, ek sal jou gou sien
loop soos 'n pou
omdat jy alreeds gekies is
baie vroeg sedert die sonsondergange
Ek is nog nie gebore nie
desondanks
Ons praat dieselfde taal
nêrens 'n hindernis nie
OK, skat, ek skakel nou
en ek wag vir jou….



©Sylvia Frances Chan

Martin Luther was born ToDAY.
AD. Wednesday 31 October 2018-
@ 10.10 hrs. A.M. West-European Time

Wednesday, October 31, 2018
Topic(s) of this poem: faith,god,life,love,love and art,love and dreams,love and friendship,love and life
POET'S NOTES ABOUT THE POEM
OK, skat, ek skakel nou
en ek wag vir jou….



©Sylvia Frances Chan

Martin Luther was born ToDAY.
AD. Wednesday 31 October 2018-
@ 10.10 hrs. A.M. West-European Time
COMMENTS OF THE POEM
Kumarmani Mahakul 31 October 2018

Martin Luther was born TODAY. This is a memorable day as this is his birthday. Love cares, dignifies and brings transformation. We bring God's love for all and his love motivates us for living. God's love is brought up to us through nature as nectar or honey. A nice poem is well penned.10

0 0 Reply
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Sylvia Frances Chan

Sylvia Frances Chan

Jakarta, Indonesia
Close
Error Success