Verlore Sielsgenoot


Do you like this poet?
0 person liked.
0 person did not like.


Click here to add this poet to your My Favorite Poets.


Comments about Verlore Sielsgenoot

---
There is no comment submitted by members..
Best Poem of Verlore Sielsgenoot

'My Sielsgenoot'

Die lewe is tog so vol hoogte en laagte punte
Dit is vol verassingsings, soos geskenke toe gedraai in linte
Ek sukkel met die Afrikaans want dit was so lank gelede
Wat ek myself moes uitdruk in die taal, dit voel soos n ou verlede.

Ek probeer n gedig skryf in n taal wat ek nie meer praat nie
En om alles te kroon, oor n vrou wat woorde nie kan beskryf nie.
Dit gaan baie moeilik wees vir my maar ek gaan probeer
Want sy is my groot liefde en soveel meer.

Ons was maar net kinders toe; nog baie jonk
Het min geweet, maar daar was altyd n vonk
Sy het groot blou ...

Read the full of 'My Sielsgenoot'

PoemHunter.com Updates

[Report Error]